DIE familie van ’n man wat Maandagoggend in Heideveld doodgeskiet is, vra vir privaatheid nadat die 44-jarige aan die ...
’N 43-JARIGE man is Maandag 12 Januarie in Kuruman in die Noord-Kaap in hegtenis geneem nadat hy in besit van drie beeste ...
Die arrestasie het plaasgevind nadat die polisie inligting vanuit die gemeenskap ontvang het rakende dwelms wat na bewering ...
Die voorval het vandag, 13 Januarie, naby die Bosveld-skrootmetaalgebied plaasgevind, waar die man na bewering met ’n ...
DIS weer daai tyd van die jaar wanneer matrikulante nou die vrugte van ’n hele jaar se harde werk kan pluk. Die klas van 2025 ...
Voetgangers bly die kwesbaarste padgebruikers, met agt van die slagoffers wat voetgangers is, terwyl twee motorfietsryers en ...
Die personeel is toe in ’n kantoor toegesluit waarna die verdagtes aangedring het op sleutels vir ’n kamer waar selfone ...
PASTOOR Curt van Heerden, die voormalige leier van People’s Prosperity Movement (PPM), het hom nou by die People’s Movement ...
Die brandweerdienste van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) het ’n stabiele nag gehad met goeie vordering ...
OUERS is veronderstel om hul kinders lief te hê en te beskerm. Dit was egter nie die geval toe ‘n 62-jarige man van Ngojini, Ngqeleni in die Oos-Kaap van moord aangekla is na die dood van sy 14-jarige ...
YMO St. Luke’s vier op 3 Januarie sy 109de bestaansjaar – en daar sal vir Franklyn Davies (head of Football) en die chairman, Mark Slingers, hopelik baie wees om te vier. Davies-hulle is vasbeslote om ...
DIE binnegeveg in die DA is nou besig handuit te ruk nadat die voormalige minister van bosbou, visserye en die omgewing, dr.